Izak en Alet het nou onlangs by Shumba’s Rest getrou. Hier is ‘n paar van hulle troufotos. Izak en Alet, alle sukses met julle toekoms saam, julle is ‘n pragtige paartjie wat net die beste in mekaar uitbring. Baie dankie vir die voorreg om julle trou fotograaf te kon wees.
Photo’s are stunning!
Dit is regtig BAIE mooi foto’s hierdie!!
Mamma & Oom Izak julle lyk goed saam!