Scroll Top

JP and Cherese – Jan Kempdorp

Jan Kempdorp Wedding Photographer JC Crafford JP and Cherese 19

Ons het die naweek van 18 September die langpad gevat na Jan Kempdorp vir JP en Cherese se troue. Wat ‘n heerlike gasvrye klomp is die plattelandse mense net nie. Die bruid was betyds,maar die ma van die bruid was laat… dit was ‘n eerste vir my! Ons het die mees fantastiese mense ontmoet en lekker saam met hulle gekuier. Dankie vir al julle liefde en moeite Doepie en Laetitia. Ons het julle kind se troue baie geniet.

 

Comments (1)

Hi Johan… Die foto’s lyk STUNNING, ons is baie tevrede met die bietjie wat ons sover gesien het. Dankie…

Leave a comment

×

Hello!

Click on our representative below to chat on WhatsApp.

×