Vaal de Sioleh wedding in Parys
There is a couple of things that I will remember about Tiaan & Nicolette’s wedding day. But the one I will remember the best is how Nicolette and Tiaan felt about their wedding day. I think this is the way that people felt about their wedding day years ago…before it got so commercialised. They were just so incredibly happy to get married, and very emotional about it. You could see in every action they take the day how in love they are with each other, how happy they are to be at this point in their lives, and how they value having a future together.
You two make me believe in love even more just by looking how you are with each other Tiaan and Nicolette.
They got married at Vaal de Sioleh near Parys. A beautiful venue right on the banks of the Vaal river. Beautiful place, delicious food, good service. Can’t ask for more.
The following people helped to make Nicolette beautiful on her wedding day:
Tersia Rood from Salon Bello in Parys did her hair. Contact them on 058 817 2145
Meloni from Godiva Make up did the make up. Tel: 082 735 9246. www.godivamakeup.com
and…the dress was made by the phenomenal Ricca Dee, you can email her at riccadee@riccadee.com. Not only is her work fantastic and really great works of art…she is a fantastic person as well.
Here is Nicolette’s story in her own words:
Hierdie is n storie vir die mense wat nie glo in love at first sight nie, en ook vir die wat nie glo in lang afstand verhoudings nie.
Ek het in my jaar na studies op Stellenbos as n nuwe juffrou by n skool in Pretoria gewerk. In my Oktober vakansie het ek in Stellenbos by n goeie, dierbare vriendin gaan kuier. Ons het die aand in die dorp gaan kuier en heel toevalig by n nuwe kuier plek in gegaan, nadat ons eintlik reeds oppad huis toe was. Ek sal dit nooit vergeet nie, want ek was besig om met iemand te gesels toe Tiaan die gebou in stap en direk vir my kyk.
Tiaan aan die ander kant was op n trein toer saam met Puk mans studente van sy koshuis. Dit was die laaste aand van hulle trein toer, waarna hulle die volgende oggend 7 uur terug Potch toe vertrek. Hy het die kuier plek binne geloop, my gesien en dadelik na my toe gekom om met my te gesels.
Ons het dadelik baie lekker begin gesels. Tiaan het die aand saam met my terug gestap woonstel toe, dit het liggies begin reen – en so het hy kaal voet in die reen, broeks pype opgerol die eerste keer my hand styf vasgehou. By die woonstel het ek vir hom koffie gemaak (Tiaan drink nie koffie nie). Die son het begin op kom daar op Lisa se stoepie en hy moes hardloop om sy trein terug Potchefstroom toe te vang. Hy vra toe ewe plegtig of hy vir my mag kom kuier in Pretoria.
Drie weke later het sy Vrystaat trokkie voor my deur gestop in Pretoria en omtrent drie jaar later, nadat hy sy graad klaar gemaak het, is ons getroud. Ek sal nooit vergeet wat hy vir my gese het die dag wat hy my gevra het of ek sy meisie sal wees nie. Ons het by die see op die rotse gesit en hy het vir my gese “Nienie, kyk na die mos op die rotse, die golwe slaan heeltyd bo-oor hulle, die son brand hulle, maar hulle klou vas. Jesus is ons rots en ons sal aan Hom vasklou, maak nie saak hou moeilik dit is nie, ons sal dit maak”. Maak nie saak wat die challenge is nie , if God is for us, Who can be against us?!
Hi, ek moet jou komplimenteer met die fotos. Dit is regtig pragtig gedoen. Maar ek moet ook se die paartjie het so gelukkig gelyk, dit kan ook nie anders om perfek te wees nie. Nicolette het absoluut gestraal. Dankie dat jy dit vir my aangestuur het. Mag ek vra vir ‘n foto of twee waar haar rok se detail duidelik is om op my website te sit? ‘n vollengte asb. Hou asb jou naam op die foto.
Baie dankie,
Groete
Rika